Debian Codegraph @

django/contrib/auth/locale/af/LC_MESSAGES/django.po

raw
1 # This file is distributed under the same license as the Django package.
2 #
3 # Translators:
4 # F Wolff <[email protected]>, 2019-2020,2023-2025
5 msgid ""
6 msgstr ""
7 "Project-Id-Version: django\n"
8 "Report-Msgid-Bugs-To: \n"
9 "POT-Creation-Date: 2025-03-19 11:30-0500\n"
10 "PO-Revision-Date: 2025-04-01 15:04-0500\n"
11 "Last-Translator: F Wolff <[email protected]>, 2019-2020,2023-2025\n"
12 "Language-Team: Afrikaans (http://app.transifex.com/django/django/language/"
13 "af/)\n"
14 "MIME-Version: 1.0\n"
15 "Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
16 "Content-Transfer-Encoding: 8bit\n"
17 "Language: af\n"
18 "Plural-Forms: nplurals=2; plural=(n != 1);\n"
19
20 msgid "Personal info"
21 msgstr "Persoonlike inligting"
22
23 msgid "Permissions"
24 msgstr "Toestemmings"
25
26 msgid "Important dates"
27 msgstr "Belangrike datums"
28
29 #, python-format
30 msgid "%(name)s object with primary key %(key)r does not exist."
31 msgstr "%(name)s-objek met primêre sleutel %(key)r bestaan nie."
32
33 msgid "Conflicting form data submitted. Please try again."
34 msgstr "Ingediende vormdata stem nie ooreen nie. Probeer gerus weer."
35
36 msgid "Password changed successfully."
37 msgstr "Wagwoord is suksesvol verander."
38
39 msgid "Password-based authentication was disabled."
40 msgstr "Wagwoordgebaseerde aanmelding is gedeaktiveer."
41
42 #, python-format
43 msgid "Change password: %s"
44 msgstr "Verander wagwoord: %s"
45
46 #, python-format
47 msgid "Set password: %s"
48 msgstr "Stel wagwoord: %s"
49
50 msgid "Authentication and Authorization"
51 msgstr "Waarmerking en magtiging"
52
53 msgid "password"
54 msgstr "wagwoord"
55
56 msgid "last login"
57 msgstr "laas aangemeld"
58
59 msgid "Invalid password format or unknown hashing algorithm."
60 msgstr "Ongeldige wagwoordformaat of onbekende hutsalgoritme."
61
62 msgid "No password set."
63 msgstr "Geen wagwoord gestel nie."
64
65 msgid "Reset password"
66 msgstr "Herstel wagwoord"
67
68 msgid "Set password"
69 msgstr "Stel wagwoord"
70
71 msgid "The two password fields didn’t match."
72 msgstr "Die twee wagwoordvelde stem nie ooreen nie"
73
74 msgid "Password"
75 msgstr "Wagwoord"
76
77 msgid "Password confirmation"
78 msgstr "Wagwoordbevestiging"
79
80 msgid "Enter the same password as before, for verification."
81 msgstr "Tik die wagwoord net soos tevore om te bevestig."
82
83 msgid ""
84 "Whether the user will be able to authenticate using a password or not. If "
85 "disabled, they may still be able to authenticate using other backends, such "
86 "as Single Sign-On or LDAP."
87 msgstr ""
88 "Of die gebruiker met ’n wagwoord kan aanmeld of nie. ’n Gebruiker kan dalk "
89 "steeds aanmeld op ’n ander manier indien gedeaktiveer, soos bv. LDAP of "
90 "enkele aanmelding (Single Sign-On)."
91
92 msgid "Password-based authentication"
93 msgstr "Wagwoordgebaseerde aanmelding"
94
95 msgid "Enabled"
96 msgstr "Geaktiveer"
97
98 msgid "Disabled"
99 msgstr "Gedeaktiveer"
100
101 msgid ""
102 "Raw passwords are not stored, so there is no way to see the user’s password."
103 msgstr ""
104 "Rou wagwoorde word nie gestoor nie, dus is daar geen manier om die gebruiker "
105 "se wagwoord te sien nie."
106
107 msgid ""
108 "Enable password-based authentication for this user by setting a password."
109 msgstr ""
110 "Aktiveer wagwoordgebaseerde aanmelding vir dié gebruiker deur ’n wagwoord te "
111 "stel."
112
113 #, python-format
114 msgid ""
115 "Please enter a correct %(username)s and password. Note that both fields may "
116 "be case-sensitive."
117 msgstr ""
118 "Tik asb. 'n korrekte %(username)s en wagwoord. Neem kennis dat altwee velde "
119 "moontlik kassensitief is."
120
121 msgid "This account is inactive."
122 msgstr "Dié rekening is nie aktief nie."
123
124 msgid "Email"
125 msgstr "E-pos"
126
127 msgid "New password"
128 msgstr "Nuwe wagwoord"
129
130 msgid "New password confirmation"
131 msgstr "Bevestiging van nuwe wagwoord"
132
133 msgid "Your old password was entered incorrectly. Please enter it again."
134 msgstr "Die ou wagwoord is verkeerd ingetik. Tik dit asb. weer in."
135
136 msgid "Old password"
137 msgstr "Ou wagwoord"
138
139 msgid "algorithm"
140 msgstr "algoritme"
141
142 msgid "iterations"
143 msgstr "iterasies"
144
145 msgid "salt"
146 msgstr "sout"
147
148 msgid "hash"
149 msgstr "hutswaarde"
150
151 msgid "variety"
152 msgstr "variëteit"
153
154 msgid "version"
155 msgstr "weergawe"
156
157 msgid "memory cost"
158 msgstr "geheuekoste"
159
160 msgid "time cost"
161 msgstr "tydkoste"
162
163 msgid "parallelism"
164 msgstr "parallelisme"
165
166 msgid "work factor"
167 msgstr "werkfaktor"
168
169 msgid "checksum"
170 msgstr "kontrolesom"
171
172 msgid "block size"
173 msgstr "blokgrootte"
174
175 msgid "name"
176 msgstr "naam"
177
178 msgid "content type"
179 msgstr "inhoudtipe"
180
181 msgid "codename"
182 msgstr "kodenaam"
183
184 msgid "permission"
185 msgstr "toestemming"
186
187 msgid "permissions"
188 msgstr "toestemmings"
189
190 msgid "group"
191 msgstr "groep"
192
193 msgid "groups"
194 msgstr "groepe"
195
196 msgid "superuser status"
197 msgstr "supergebruikerstatus"
198
199 msgid ""
200 "Designates that this user has all permissions without explicitly assigning "
201 "them."
202 msgstr ""
203 "Dui aan dat die gebruiker alle toestemmings het sonder om hulle eksplisiet "
204 "toe te ken."
205
206 msgid ""
207 "The groups this user belongs to. A user will get all permissions granted to "
208 "each of their groups."
209 msgstr ""
210 "Die groepe waaraan die gebruiker behoort. ’n Gebruiker sal alle toestemmings "
211 "hê wat aan elkeen van sy groepe gegee is."
212
213 msgid "user permissions"
214 msgstr "gebruikertoestemmings"
215
216 msgid "Specific permissions for this user."
217 msgstr "Spesifieke toestemmings vir dié gebruiker."
218
219 msgid "username"
220 msgstr "gebruikernaam"
221
222 msgid "Required. 150 characters or fewer. Letters, digits and @/./+/-/_ only."
223 msgstr ""
224 "Vereis. Hoogstens 150 karakters. Slegs: letters, syfers en die karakters @/./"
225 "+/-/_"
226
227 msgid "A user with that username already exists."
228 msgstr "’n Gebruiker met daardie gebruikernaam bestaan reeds."
229
230 msgid "first name"
231 msgstr "naam"
232
233 msgid "last name"
234 msgstr "van"
235
236 msgid "email address"
237 msgstr "e-posadres"
238
239 msgid "staff status"
240 msgstr "personeelstatus"
241
242 msgid "Designates whether the user can log into this admin site."
243 msgstr "Dui aan of die gebruiker by dié adminwerf kan aanmeld."
244
245 msgid "active"
246 msgstr "aktief"
247
248 msgid ""
249 "Designates whether this user should be treated as active. Unselect this "
250 "instead of deleting accounts."
251 msgstr ""
252 "Dui aan of dié gebruiker as aktief gesien moet word. Neem merkie weg in "
253 "plaas van om rekeninge te skrap."
254
255 msgid "date joined"
256 msgstr "datum aangesluit"
257
258 msgid "user"
259 msgstr "gebruiker"
260
261 msgid "users"
262 msgstr "gebruikers"
263
264 #, python-format
265 msgid "This password is too short. It must contain at least %d character."
266 msgid_plural ""
267 "This password is too short. It must contain at least %d characters."
268 msgstr[0] "Dié wagwoord is te kort. Dit moet ten minste %d karakter lank wees."
269 msgstr[1] ""
270 "Dié wagwoord is te kort. Dit moet ten minste %d karakters lank wees."
271
272 #, python-format
273 msgid "Your password must contain at least %(min_length)d character."
274 msgid_plural "Your password must contain at least %(min_length)d characters."
275 msgstr[0] "’n Wagwoord moet ten minste %(min_length)d karakter bevat."
276 msgstr[1] "’n Wagwoord moet ten minste %(min_length)d karakters bevat."
277
278 #, python-format
279 msgid "The password is too similar to the %(verbose_name)s."
280 msgstr "Die wagwoord is te soortgelyk aan die %(verbose_name)s."
281
282 msgid "Your password can’t be too similar to your other personal information."
283 msgstr ""
284 "Die wagwoord mag nie soortgelyk wees aan u ander persoonlike inligting nie."
285
286 msgid "This password is too common."
287 msgstr "Dié wagwoord is te algemeen."
288
289 msgid "Your password can’t be a commonly used password."
290 msgstr "U wagwoord mag nie ’n algemeen gebruikte wagwoord wees nie."
291
292 msgid "This password is entirely numeric."
293 msgstr "Dié wagwoord is heeltemal numeries."
294
295 msgid "Your password can’t be entirely numeric."
296 msgstr "Die wagwoord mag nie geheel numeries wees nie."
297
298 #, python-format
299 msgid "Password reset on %(site_name)s"
300 msgstr "Wagwoordherstel op %(site_name)s"
301
302 msgid ""
303 "Enter a valid username. This value may contain only unaccented lowercase a-z "
304 "and uppercase A-Z letters, numbers, and @/./+/-/_ characters."
305 msgstr ""
306 "Tik ’n geldige gebruikernaam. Dié waarde mag slegs hoof- en kleinletters "
307 "sonder aksente, syfers en die karakters @/./+/-/_ bevat."
308
309 msgid ""
310 "Enter a valid username. This value may contain only letters, numbers, and "
311 "@/./+/-/_ characters."
312 msgstr ""
313 "Tik 'n geldige gebruikernaam. Dié waarde mag slegs letters, syfers en die "
314 "karakters @/./+/-/_ bevat."
315
316 msgid "Logged out"
317 msgstr "Afgemeld"
318
319 msgid "Password reset"
320 msgstr "Wagwoordherstel"
321
322 msgid "Password reset sent"
323 msgstr "Wagwoordherstel gestuur"
324
325 msgid "Enter new password"
326 msgstr "Tik nuwe wagwoord"
327
328 msgid "Password reset unsuccessful"
329 msgstr "Herstel van wagwoord onsuksesvol"
330
331 msgid "Password reset complete"
332 msgstr "Herstel van wagwoord is voltooi"
333
334 msgid "Password change"
335 msgstr "Wagwoordverandering"
336
337 msgid "Password change successful"
338 msgstr "Verandering van wagwoord was suksesvol"